Hermann Staudinger

Hermann Staudinger (23 Maart 18818 September 1965) was 'n Duitse organiese chemikus wat die bestaan van makromolekules, wat hy as polimere gekarakteriseer het, gedemonstreer het. Vir hierdie werk het hy die 1953 Nobelprys vir Chemie ontvang.

Hy is ook bekend vir sy ontdekking van ketene en die Staudinger-reaksie. Staudinger, saam met Leopold Ružička, het ook die molekulêre strukture van piretrien I en II in die 1920's opgeklaar, wat die ontwikkeling van piretroïed-insekdoders in die 1960's en 1970's moontlik gemaak het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne